AANSOEK BENODIGDHEDE

Indien u die skool reëls en regulasies bestudeer het en daarmee akkoord gaan, word u vriendelik versoek om die volgende vorms te voltooi en aan die skool terug te besorg: •    Oorplasingsvorm van vorige skool •    Afskrif van Identiteitsdokument of geboortesertifikaat •    ID foto •    Aansoekvorms soos van toepassing •    Ooreenkoms vir registrasie (aangegaan tussen uself as ouer/voog en die skool se beheerliggaam) •    Vrywaringsvorm •    Adresvorm •    Registrasie besonderhede •    Debietorderopdrag •    Afskrif : Beide ouers/voogde se salarisadvies •    Laaste rapport van vorige skool

Klik op die skakels hier onder vir die toelatings vorms

toelatinsgsvorm-2017

toelatingsvorm-onderneming-v-ouers-2017

toelatinsgsvorm-mediese-vraelys-2016