BENODIGDHEDE

  1. Eie beddegoed, kussing, handdoek ens.
  2. Geen elektriese toebehore behalwe haardroërs vir dogters is toelaatbaar nie.
  3. Eie bad en toiletbenodigdhede (toiletpapier ingesluit).
  4. Flits (geen kerse).
  5. Slot (met 3 sleutels). Ekstra sleutels word by die koshuisouers ingegee (gemerk).
  6. Eie medisyne vir chroniese siektes wat ingehandig moet word.

TOELATINGVORMS

Toelatingsvorms is beskikbaar by ontvangs@steyners.co.za of kantoor 051 445 3264.