HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN
2020 – FINANSIëLE UITEENSETTING
SKOOLGELD : FNB
REKENING NAAM : HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN
REKENINGNOMMER : 621 614 481 57
TAKKODE : 258 628 CITY CENTRAL
SKOOLGELD :
R 13 200.00 per JAAR
R 3 300.00 per KWARTAAL
R 1 200.00 per maand oor 11 maande vanaf Jan tot Nov
1ste PAAIEMENT 1ste DAG AS SKOOL BEGIN IN JANUARIE OF EERSTE DAG VAN INSKRYWING
NB!! BOEKEHUUR : GR 1 TOT 12 – VERPLIGTEND – R300.00 eenmalig betaalbaar op dag van inskrywing. * ASOOK 2 RIEME FOTOSTAATPAPIER
10% afslag indien vir die jaar vooruitbetaal
GRAAD 12 LEERDERS:
R 13 200.00 per JAAR
R 4 400.00 per 3 KWARTALE
R 1 650.00 per MAAND oor 8 MAANDE
RTT JAARGELDE – Betaalbaar voor einde Februarie in Kantoor :
Gr 10 – R370.00 | Gr 11 – R370.00 | Gr 12 – R370.00 |
* VERBRUIKERSTUDIE JAARGELDE – Betaalbaar voor einde Februarie in Kantoor :
Gr 10 – R480.00 | Gr 11 – R480.00 | Gr 12 – R500.00 |
*LANDBOUTEGNOLOGIE – Betaalbaar voor einde Februarie in Kantoor :
Gr 10 – R430.00 | Gr 11 – R430.00 | Gr 12 – R480.00 |
(Kontant, internet inbetaling. Debietorder opdragte word eers vanaf einde Februarie aangebied, daarna elke einde van die maand) Faks asb. inbetalingsbewyse met rekeningnommer, leerder se naam en van asook uiteensetting waarvoor die betaling is na 0865156341 of e-pos na steyners@vodamail.co.za.
KOSHUISGELD:
KOSHUISGELDE IS STRENG VOORUITBETAALBAAR VOOR DIE 7de VAN ELKE MAAND!!!
Geen leerling sal toegelaat word in die koshuis sonder bewys van betaling van toelatingsfooi en eerste paaiement.
FNB
REKENING NAAM : HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN KOSHUIS
REKENINGNOMMER : 621 614 496 26
TAKKODE : 258 628 CITY CENTRAL
TOELATINGSFOOI (nie terugbetaalbaar nie) R 300.00
KOSHUISGELD R 22 000.00 per JAAR
PER KWARTAAL R 5 500.00
Per MAAND oor 11 MAANDE R 2 000.00
*1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING/KOSHUIS BEGIN :
* FAKS ASB INBETALINGSBEWYS NA 0865156341 of stuur na steyners@vodamail.co.za (met leerder se naam en van asook rekeningnommer as verwysing)
PRESIDENT STEYN PRE-PRIMêR – 2020
1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING / AS SKOOL BEGIN IN JANUARIE:
Betaling per internet: faks asb inbetalingsbewys na 0865156341 of e-pos na steyners@vodamail.co.za met leerder se naam en van en rekeningnommer as verwysing. Kontant betalings asb. by die kantoor.
TOELATINGSFOOI – R200.00
5 DAE – 4 DAE – R 800.00 per maand oor 11 maande
3 DAE – 2 DAE – R 490.00 per maand oor 11 maande
DAG TARIEF – R 160.00
SKOOLKLERE:
Sweetpakke, sporthemde, die sportbroekies vir dogters, skoolrokke, truie, skoolkouse, dasse en swart baadjies(blazers) is by AWERBUCHS beskibaar. Die swart skoolblazers is verpligtend vir leerders vanaf Gr. 6 tot Gr. 12. Sakwapens is by die kantoor beskikbaar.
BUSTARIEWE 2020
STRENG VOORUITBETAALBAAR BINNE DIE EERSTE WEEK VAN ELKE KWARTAAL:
Tariewe per leerling per kwartaal :
*STADSBUSTARIEWE :
1ste Kwartaal | 2de Kwartaal | 3de Kwartaal | 4de Kwartaal | Totaal |
R 1 320.00 | R1 320.00 | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 5 280.00 |
* PER MAAND R 480.00 x 11 MAANDE = R5 280.00 |
**HOEWES EN PLAASROETES:
KILOS | 1ste Kwartaal | 2de Kwartaal | 3de Kwartaal | 4de Kwartaal | Totaal |
0-9 km | R 928.00 | R 928.00 | R 928.00 | R 928.00 | R 3 712.00 |
**PER MAAND R 340.00 x11 MAANDE = R3 740.00 | |||||
10-15km | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 5 280.00 |
** PER MAAND R 480.00 x 11 MAANDE = R5 280.00 |
***DEALESVILLE ROETE :
KILOS | 1ste Kwartaal | 2de Kwartaal | 3de Kwartaal | 4de Kwartaal | Totaal |
0-9 km | R 928.00 | R 928.00 | R 928.00 | R 928.00 | R 3 712.00 |
*** PER MAAND R340.00 x 11 MAANDE = R 3 740.00 | |||||
10-15km | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 1 320.00 | R 5 280.00 |
*** PER MAAND R480.00 x 11 MAANDE = R 5 280.00 | |||||
15-55km | R2 025.00 | R2 025.00 | R2 025.00 | R 2 025.00 | R 8 100.00 |
*** PER MAAND R 737.00 x 11 MAANDE = R 8 107.00 |
REG VAN BUSVERVOER WORD VOORBEHOU
LET WEL: Bustariewe is onderhewig aan verandering afhangende van brandstofverhogings gedurende 2020.
Faks asseblief inbetalingsbewyse na 086 5156 341 of e-pos na steyners@vodamail.co.za met leerder se naam en van en rekeningnommer en roete as verwysing.
TOELATINGVORMS
Toelatingsvorms is beskikbaar by ontvangs@steyners.co.za of kantoor 051 445 32