Skoolklere word gedra Dinsdae, Vrydae en by formele skoolfunksies.
‘n Swart formele baadjie met skoolsakwapen is verpligtend vanaf Graad 6 tot Graad 12.
Sportklere word gedra Maandae, Woensdae en Donderdae
Skoolklere is beskikbaar by Awerbuchs.
Address:
Faan Ferreira Ave,
Spitskop Small Holdings,
Bloemfontein, 9301