Missie and Visie

MISSIE

Die missie van hierdie inrigting is om ‘n atmosfeer te skep waar gebalanseerde jongmense gevorm kan word deur ‘n kombinasie van kwaliteitsonderwys en ‘n nederige afhanklikheid van God Drie-enig.

VISIE

  • Om aan leerlinge die maksimale akademiese ontwikeling te bied volgens elk se eie potensiaal
  • Om leerlinge kultureel te verryk.
  • Om leerlinge fisiek fiks en gesond te help hou.
  • Om leerlinge se moreel bokant die vlak van verdenking te plaas.
  • Om as deel van die plaaslike onderwysstelsel te funksioneer.
  • Om maksimale betrokkenheid van ouers te probeer bewerkstelling.