J.D. Kestel skryf: ” ‘n Volk red homself…Vorentoe! Boontoe!”
President Steyn se leuse is Vorentoe!
Jongmense is die toekoms – ons toekoms.

President Steyn lê in die hartland van Suid-Afrika…Steyners waar elkeen iemand is!

Daarom is dit ons Steyners se missie, ideaal en hart om ons kinders toekomsgereed en toekomsgerig die toekoms in te stuur…want vir ons is elkeeen iemand…iemand spesiaal!


Vakkeuses 2024

VERPLIGTE VAKKE:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde/ Wiskunde Geletterdheid
  • Lewensoriëntering

KEUSE VAKKE:

Groep 1

  • Fiesiese Wetenskappe
  • Bedryfsekonomie
  • Landbou Tegnologie

Groep 2

  • Verbuikerstudies
  • Geografie
  • Rekeningkunde

Groep 3

  • Lewenswetenskappe
  • Rekenaartoepassingstegnologie
  • Toerisme
[ngg src=”galleries” ids=”8,9,10,11,12,13,14″ display=”basic_thumbnail” images_per_page=”12″ number_of_columns=”3″]