Daar is twee klassies by die kleuterskool. Kleuters moet 3 jaar oud wees en reeds van die doeke af wees. Daar is ‘n groot speelterrein en 2 onderwyseresse. Alle kleuters ry verniet bus.

PRE-PRIMÊR SELFOONNR.

083 243 6629

PRE-PRIMÊR TARIEWE 2020

5 DAE – 4 DAE–R 800.00 per maand oor 11 maande
3 DAE – 2 DAE–R 490.00 per maand oor 11 maande
DAG TARIEF– R 160.00
TOELATINGSFOOI–R 200.00

1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING / AS SKOOL BEGIN IN JANUARIE.

TOELATINGS

Toelatingsvorms is beskikbaar by ontvangs@steyners.co.za of doen aanvraag binne kantoor ure met die volgende nommer: 051 445 2364.

[ngg src=”galleries” ids=”10″ display=”basic_thumbnail”]