Daar is twee klassies by die kleuterskool. Kleuters moet 3 jaar oud wees en reeds van die doeke af wees. Daar is ‘n groot speelterrein en 2 onderwyseresse. Alle kleuters ry verniet bus.
PRE-PRIMÊR SELFOONNR.
083 243 6629PRE-PRIMÊR TARIEWE 2021
1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING / AS SKOOL BEGIN IN JANUARIE: REKENINGBESONDERHEDE DIESELFDE AS SKOOL Betaling per internet: faks asb inbetalingsbewys na 0865156341 of e-pos na steyners@vodamail.co.za met leerder se naam en van en rekeningnommer as verwysing. Kontant betalings asb. by die kantoor. TOELATINGSFOOI – R300.00 5 DAE – 4 DAE – R 850.00 per maand oor 11 maande 3 DAE – 2 DAE – R 520.00 per maand oor 11 maande DAG TARIEF – R 170.00 1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING / AS SKOOL BEGIN IN JANUARIE.TOELATINGS
Toelatingsvorms is beskikbaar by ontvangs@steyners.co.za of doen aanvraag binne kantoor ure met die volgende nommer: 051 445 2364.





















