Samevatting van 2025 fooie
HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN
2025 – FINANSIëLE UITEENSETTING
HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN
steyners@vodamail.co.za admin@steyners.co.za
051 4452364
SKOOLGELD : BANKBESONDERHEDE : FNB
REKENING NAAM : HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN
REKENINGNOMMER : 621 614 481 57
TAKKODE : 258 628 CITY CENTRAL
SKOOLGELD : R 20 350 per JAAR
R 5 087.50 per KWARTAAL
R 1 850.00 per maand oor 11 maande vanaf Jan tot Nov
1ste PAAIEMENT 1ste DAG AS SKOOL BEGIN IN JANUARIE OF EERSTE DAG VAN INSKRYWING
NB!! BOEKEHUUR : VERPLIGTEND eenmalig betaalbaar op dag van inskrywing:
Graad 1 – Gr 3 : R1 400.00 (Sluit skryfbehoeftepakket in)
Graad 4 – Graad 12 : R 800.00
10% afslag indien vir die jaar vooruitbetaal
GRAAD 12 LEERDERS : R20 350 per JAAR
R 6 783.33 per KWARTAAL
R 2 543.750 per MAAND OOR 8 MAANDE
Kontant of internet inbetaling:
Debietorder opdragte word persoonlik by finanskantoor gereël.
E-pos inbetalingsbewyse na steyners@vodamail.co.za met rekeningnommer, leerder se
naam en van asook uiteensetting waarvoor betaling is.
KOSHUIS:
KOSHUISGELDE IS STRENG VOORUITBETAALBAAR VOOR DIE 5de VAN
ELKE MAAND!!!
Geen leerling sal toegelaat word in die koshuis sonder bewys van betaling van toelatingsfooi
en eerste paaiement.
KOSHUISGELD :
BANKBESONDERHEDE : FNB
REKENING NAAM : HOëRSKOOL PRESIDENT STEYN KOSHUIS
REKENINGNOMMER : 621 614 496 26
TAKKODE : 258 628 CITY CENTRAL
TOELATINGSFOOI/BREEKSKADE (nie terugbetaalbaar nie) R 700.00
KOSHUISGELD R 33 550.00 per JAAR
PER KWARTAAL R 8 387.50
Per MAAND oor 11 MAANDE R 3 050.00
*1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING/KOSHUIS BEGIN :
* E-pos INBETALINGSBEWYS na steyners@vodamail.co.za
(met leerder se naam en van asook rekeningnommer as verwysing)
MIDDAGSTUDIE :
R1000.00 PER MAAND- MIDDAGETE INGESLUIT
STRENG VOORUIT BETAALBAAR. (MAANDAE TOT DONDERDAE)
SKRYFBEHOEFTES : GRAAD RR R1000.00
SKRYFBEHOEFTES:
GRAAD R R1 200.00 (sluit boekhuur van R600.00 in)
5 DAE – 4 DAE – R 1 150.00 per maand oor 11 maande
2 DAE – 3 DAE – R 820.00 per maand oor 11 maande
DAG TARIEF – R 280.00
* KLEUTERSKOOLBUSGELD – SIEN ONDERSTAANDE BUSTARIEWE
—————————————————————————————————————————
SKOOLKLERE IS BY DIE SKOOL BESKIKBAAR.
Swart skoolbaadjies is verpligtend vir leerders vanaf Gr 4 tot Gr 12.
Klerewinkeltye – langpouse vir leerders en 1:30 tot 2:30 vir ouers
BUSTARIEWE 2024
Buskaartjies (per maand of per kwartaal) te koop by kantoor. Geen leerder kan
sonder ‘n buskaartjie van die busdiens gebruik maak nie.
Tariewe per leerling :
*STADSBUSTARIEWE :
PER MAAND : R 950.00 x 11 MAANDE = R10 450.00
**HOEWES EN PLAASROETES:
**PER MAAND : R 750.00 x 11 MAANDE = R 8 250.00
***DEALESVILLE ROETE :
*** PER MAAND : R 1 300 x 11 MAANDE = R 14 300
REG VAN BUSVERVOER WORD VOORBEHOU
LET WEL: Bustariewe is onderhewig aan verandering afhangende van brandstofverhogings
gedurende 2024.
Faks asseblief inbetalingsbewyse na 086 5156 341 of e-pos na steyners@vodamail.co.za met
leerder se naam en van en rekeningnommer en roete as verwysing.
PRESIDENT STEYN PRE-PRIMêR – 2024
1ste PAAIEMENT 1ste DAG VAN INSKRYWING :
REKENINGBESONDERHEDE DIESELFDE
AS SKOOL
E-pos inbetalingsbewyse na steyners@vodamail.co.za met rekeningnommer, leerder se naam
en van. Kontant betalings asb. by die finanskantoor.