BUSTARIEWE 2024:

Buskaartjies (per maand of per kwartaal) te koop by kantoor. Geen leerder kan sonder ‘n buskaartjie van die busdiens gebruik maak nie.

 

Tariewe per leerling:

*STADSBUSTARIEWE:
1ste Kwartaal2de Kwartaal3de Kwartaal 4de KwartaalTotaal
R 2 337.50R 2 337.50R 2 337.50R 2 337.50R 9 350

 

* PER MAAND :    R 850.00 x 11 MAANDE  = R 9 350

 

**HOEWES EN PLAASROETES:
KILOS1ste Kwartaal2de Kwartaal3de Kwartaal4de KwartaalTotaal
0-9 kmR 1 787.50R 1 787.50R 1 787.50R 1 787.50R 7150.00

 

**PER MAAND   :  R 650.00  x 11 MAANDE   = R 7 150.00

10-15kmR 2 337.50 R 2 337.50 R 2 337.50 R 2 337.50R  9 350
** PER MAAND  :  R 850.00  x 11  MAANDE  = R 9 350.00
***DEALESVILLE ROETE :
KILOS1ste Kwartaal2de Kwartaal3de Kwartaal4de KwartaalTotaal
0-9 kmR 1 787.50R 1 787.50R 1 787.50R 1 787.50R 7 150.00

 

*** PER MAAND   :  R650.00  x 11 MAANDE = R 7 150.00

10-15kmR 2 337.50R 2 337.50R 2 337.50R 2 337.50R 9 350.00

 

*** PER MAAND      R850.00 x 11 MAANDE  =  R 9 350.00

15-55kmR 3 300.00 3 300.00 3 300.00 3 300.00R 13 200.00

 

*** PER MAAND    :  R 1 200.00  x 11 MAANDE = R 13 200.00

REG VAN BUSVERVOER WORD VOORBEHOU

LET WEL: Bustariewe is onderhewig aan verandering afhangende van brandstofverhogings gedurende 2024. 

Faks asseblief inbetalingsbewyse na 086 5156 341 of e-pos na steyners@vodamail.co.za met leerder se naam en van en rekeningnommer en roete as verwysing.