AANSOEK BENODIGHEDE
Indien u die skool reëls en regulasies bestudeer het en daarmee akkoord gaan, word u vriendelik versoek om die volgende vorms te voltooi en aan die skool terug te besorg:
• Oorplasingsvorm van vorige skool
• Afskrif van Identiteitsdokument of geboortesertifikaat
• ID foto
• Aansoekvorms soos van toepassing
• Ooreenkoms vir registrasie (aangegaan tussen uself as ouer/voog en die skool se beheerliggaam)
• Vrywaringsvorm
• Adresvorm
• Registrasie besonderhede
• Debietorderopdrag
• Afskrif : Beide ouers/voogde se salarisadvies
• Laaste rapport van vorige skool
TOELATINGSVORMS
Toelatingsvorms is beskikbaar by ontvangs@steyners.co.za of by kantoor 051 445 2365.
Skoolhoof verlang ‘n onderhoud met nuwe aansoekers (ouers en leerder/s) – maak ‘n afspraak by kantoor 051 445 2365.