05:30Wakkerwordklok
05:45Opstaanklok
06:10Stiltetyd (kamer)
06:15Kamerinspeksie
06:25Ontbyt
06:45Tandeborsel en gereedmaak vir skool
07:00Uitgaanklok
07:05Stap almal saam skool toe
14:05Almal stap saam koshuis toe
14:15Middagete
15:00Eerste middagstudie begin (Almal)
16:00Aftyd
17:30 Aandete
18:00Aftyd
18:30Eerste aandstudie (Almal)
 Graad 4 – 6 bly tot 19:00
 Graad 7 – 12 sit hele studie
19:00Badtyd Graad 1 – 3
19:30Stiltetyd vir almal in studiesaal
19:50Selfone opneem
20:00Tweede aandstudie Graad 10-12 (Deure word gesluit)
 Badtyd vir Graad 4 – 7
 Slaaptyd Graad  1 -3
20:30Badtyd vir Graad 8 – 9
21:00Middeldeur word gesluit
 Slaaptyd Graad 4 – 7
 Badtyd Graad 10 – 12
21:45Stiltetyd in kamer
22:00Ligte uit ALMAL
 GRAAD 11 EN 12 MAG LAAT STUDEER INDIEN TOESTEMMING GEVRA IS